top of page
Harvest Work

Meer oor AAG

Toegewyd om alle tipes Landbouers van bystand te wees

AAG wil 'n bydrae maak in ons Landbou gemeenskap.  Ons Landbougemeenskap moet aandag gee om voedsel te voorsien.  Landbouers wil nie agter lessenare wees met hope papierwerk nie.  Julle wil in die lande en in die skaap- en beeskraal wees.

​

AAG hanteer dus al jou daaglikse Arbeids Admin:

Personeelleêrs, Verlowwe

Bywonings Registers,

Payroll,

UIF & Ongevalle Kommissaris

Dissiplinêre & CCMA

​

Gee my 'n luitjie, en ek werk vir jou 'n maakpas kwotasie uit.

Meer oor AAG: About
bottom of page