top of page

Dienste

Meer Vrye Tyd

AAG het ontstaan weens al die onopgeloste kwessies wat ons landbouers gedurig in die gesig staar.  Tyd wat gedurig te min is om alles wat volgens arbeidswet of Arbeids kantore vereis word gedoen te kry.  Dus bied AAG 'n wye verskeidenheid van dienste om die elke dag lewe van ons landbouers te vergemaklik.  Ons besonderse uitkyk is nie alleen wat ons onderskei nie, maar wat ons ook suksesvol maak. Ons verskaf 'n wye verskeidenheid van dienste en oplossings van probleme om Landbouers met verandering te help en hul visie te bereik en om hul produktiwiteit te verhoog.

Image by Roma Kaiuk

Dissiplinêre Aksies

AAG hanteer alle:

  • Nuwe kontrakte

  • Aanstellings

  • Dissiplinêre Verhore

  • CCMA verteenwoordiging

Bywoning

AAG hanteer die volgende op 'n maandelikse basis:

  • Bywonings registers;

  • Verlof Registers;

  • Verlof Vorms;

  • Nuwe Personeel

​

AAG Hanteer volledige:

  • Payroll Sisteme

  • UIF & Ongevalle Kommissaris

  • Easyfile & E-filing

Irrigation System
Image by Markus Spiske

Maandelikse Verslae

Uiteengesette maandverslae word uitgestuur.

  • UIF, SDL, LBS betalings aan SARS,

  • Opgedateerde Verlof registers,

  • Loon Uitbetalings

​

Enige ander verslag wat aangevra word.

Dienste: Services
bottom of page