Ontmoet ons kliënte

Elmarie Britz Couture
Ontwerp Dinee en Trourokke
Elmarie het jare se ondervinding in die ontwerp van trourokke, aanddrag, matriekafskeids rokke, dinee rokke. Sy is absoluut briljant in want sy doen, en 'n ongelooflike passie om jou maakpas droom rok te ontwerp en te maak.

Jacques De Wet
Landbouer - Vrystaat
Plaas Lulu - AAN-DE-VALLEI-DORMERS CC
Jacques de Wet is 'n ongelooflike persoon. Hy sien geleenthede raak in die kleinste omstandighede. Hy het my genader om sy plaas se admin ook te hanteer nadat ek reeds al sy arbeids aangeleenthede agtermekaar gekry het.

Koos & Elsabé Engelbrecht
Landbouer Vrystaat
Boomplaas Boerdery
Koos en Elsabé is landbouers wat ook gemengde boerderye het. Hulle is geleë in die ooste van die Vrystaat tussen Heilbron en Sasolburg. Hulle is van die sout van die aarde.

Helgard & Magda Muller
Landbouer - Vrystaat
Gemengde Boerdery geleë naby Frankfort in die Noord Ooste van die Vrystaat.
Helgard is uitstekend in dit wat hy doen.

Flip & Ria Botha
Landbouer Vrystaat
Erfhoek - Frankfort Area
Oom Flip & Tannie Ria boer al baie lank in die distrik van Frankfort. Hulle twee seuns is nou saam met hulle op die plaas. Hulle het ook 'n gemengde boerdery wat Saailinge insluit sowel as bees en skaap.

Salomé Kritzinger
Liefieland Dagsorg - Brackenfell
Salomé is 'n ongelooflike kreatiewe mensie wat 'n passie het vir onse kleine mensies. Haar dagsorg bestaan al 'n hele paar jaar, waar sy ook werkers oplei.

Davel Rekenmeesters
Rekenmeesters in Frankfort
Davel Rekenmeesters is al geruime tyd werksaam in Frankfort wat verskeie Landbouers op hulle boeke het.
Alle UIF en Compensation probleme word na my gestuur om op te los. Wat 'n voorreg om van hulp te kan wees

JJ Tyre Services
New, Second hand tyres, Wheel Allignment - Frankfort Vrystaat
Vir die heel beste diens in die Oos Vrystaat, met die beste pryse in tyres wat jy voor kan vra, kan julle gerus hierdie man kontak. Hy sal homself agter oor buig om vir jou die heel beste diens te lewer. Sy breakdown voertuie is legedaries.
